Ek werk met alle ouderdomme (kinders sowel as volwassenes) en het 20 jaar ervaring met veral kinders van alle ouderdomme (was werksaam in beide laer- en hoërskole). Tans bevind ek my in posisie waar ek baie fokus op jong kinders (voorskool tot gr. 3). Dit sluit egter nie berading met ander ouderdomsgroepe uit nie.